Tuisblad

From Wikimedia Commons, the free media repository
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikimedia Commons
'n databasis van 60,042,939 vrylik aanwendbare medialêers
waartoe enigiemand kan bydra
Herlaai hierdie blad met 'n Afrikaanse koppelvlak
Beeld van die dag
Beeld van die dag
Iglesia de San Juan el Real, Calatayud, España, 2017-01-08, DD 07-09 HDR.jpg
Church of San Juan el Real in the center of Calatayud, province of Zaragoza, Spain. The baroque church was built in the 17th and 18th century and hosts among others some of the first paintings still conserved by Francisco de Goya in the pendentives of the main dome.
 

+/− (af), +/− (en)

Media van die dag
Media of the day
Sound of Northern Cricket Frog (Acris crepitans). The file comes from Dudley T. Dougherty Natural Sounds Collection
 
Deelname
Aan't snuffel?
Probeer gerus Mayflower, ons soekenjin vir beelde. Voel vry om op ons gesindikeerde voere in te skryf.
Wil jy gebruik maak van ons media?
Om aan die vrye lisensievereistes te voldoen, versoek ons jou om asseblief ons Hergebruiksgids te lees. Jy kan ook 'n versoek plaas vir 'n spesifieke beeld.
Kan jy beelde identifiseer?
Snuffel gerus deur ons kategorie vir onbekende onderwerpe. Indien jy iets vind wat jy kan identifiseer, kan jy 'n aantekening daarvan op die item se besprekingsblad maak.
Skepper van jou eie werk?
Alles wat jy hoef te weet kan gevind word by ons gids, Hoe om jou eie werk by te dra.
Dis nie al nie!
As jy 'n ander manier soek om tot hierdie projek by te dra, kan jy gerus ons Gemeenskapsportaal besoek.
Spog- en kwaliteitbeelde

Indien dit die eerste keer is wat jy die Commons besoek, is dit 'n goeie idee om 'n draai te maak by ons spogbeelde of ons kwaliteitbeelde, wat deur die Commons-gemeenskap aangewys is as besonder waardevolle media. Jy kan ook werke sien deur ons hoogsvaardige bydraers in Ontmoet ons fotograwe en Ontmoet ons illustreerders.

Inhoud

Volgens onderwerp

Natuur
Diere · Fossiele · Landskappe · Seelewe · Plante · Weer

Samelewing · Kultuur
Gebeurtenisse · Geloof · Geskiedenis · Kuns · Letterkunde · Mense · Musiek · Plekke · Politiek · Sport  · Taal · Vermaak · Vlae · Voedsel · Voorwerpe · Wapenskilde

Wetenskap
Biologie · Chemie · Fisika · Medisyne · Sterrekunde · Tegnologie · Wiskunde

Ingenieurswese
Argitektuur · Chemies · Siviel · Elektries · Omgewings · Geofisies · Meganies · Proses

Volgens ligging

Aarde
Oseane · Eilande · Eilandgroepe · Kontinente · Lande · Geweste

Die ruimte
Asteroïdes · Natuurlike satelliete · Komete · Planete · Sterre · Sterrestelsels

Volgens tipe

Beelde
Animasies · Diagramme · Tekeninge · Kaarte (Atlas) · Skilderye · Foto's · Simbole

Klank
Musiek · Uitspraak · Toesprake · Gesproke Wikipedia

Video

Volgens outeur

Argitekte · Komponiste · Skilders · Fotograwe · Beeldhouers

Volgens lisensie

Kopieregstatusse
Creative Commons-lisensies · GFDL · Publieke domein

Volgens bron

Beeldbronne
Ensiklopedieë · Joernale · Selfgepubliseerde werke

Wikimedia Commons en haar susterprojekte
Meta-Wiki Meta-Wiki – Wikimedia-koördinering Wikipedia Wikipedia – ensiklopedie Wiktionary Wikiwoordeboek – woordeboek en tesourus
Wikibooks Wikibooks – handleidings en handboeke Wikisource Wikisource – brondokumente Wikiquote Wikiquote – aanhalingskompendium
Wikispecies Wikispecies – spesie-indeks Wikinews Wikinews – nuusbron Wikiversity Wikiversity – leermateriaal
Wikivoyage Wikivoyage – reisgids Wikidata Wikidata – data-repositoir